Kletskamers
Laai…
💬 Hoe werk dit? Op wedstryddae maak Die Speler 'n kamer oop vir elke SA-wedstryd — met die lewendige telling en die volle telkaart. Of maak jul eie privaat kamer, deel die skakel in die WhatsApp-groep, en klets saam terwyl julle kyk. Geen rekening nodig nie.
Laai…
Meer
Laai spelers…
My spelers
Speletjies
🏏
Kolf!
'n Superboulbeurt van 6 balle. Tik op die regte oomblik, mik vir die gapings en haal die dag se teiken.
🧠
Raai die Protea
Raai die geheime internasionale speler van die dag in 8 kanse.
Elke dag 'n nuwe uitdaging — dieselfde vir almal. Deel jou telling met jou maats.
Die Pawiljoen
Die Pawiljoen is deel van hierdie app — die plek waar die ondersteuners saamkuier: artikels en blogs oor SA-krieket, podsendings in die TV-kamer, klets bal vir bal tydens die wedstryd, en speletjies.
🏏 Die Speler (hier)Die spelers self: profiele, loopbaan-syfers en die spanne.
🗣️ Die PawiljoenDie ondersteuners: nuus, artikels, podsendings en klets.
Nuut in die Pawiljoen
Laai…