Hoofstuk 12
heidenisme
is net 'n point of view
die ons bepaal
wie die alien is
die ons bepaal
wie die alien is
of het christus
om oral
universeel god te wees
op elke planeet
vir almal gesterf?
om oral
universeel god te wees
op elke planeet
vir almal gesterf?