Aansig Indeks Kaart Klassiek
Tema
Teksgrootte
18px
Hoofstuk 14

om god te skep

die wil om te glo
is diep ingeënt
dog rede moet wen dieper as denke
kyk maar na daai oomblik van swakheid
hoe 'n hele volk
sonder moses
snel vereensaam
dat selfs
'n goue kalf
so gou
vir nou
as god
sou doen
📵 Jy is tans sonder internet.

📥 Laai boek af

Stoor alle hoofstukke op jou toestel sodat jy sonder internet kan lees.

Besig om te laai…