Hoofstuk 16
onderskepdrie enig
as jong man het ek dit opmerklik gevind
hoe baie bybelboeke paulus geskryf het
vandag hoor ek amper helfte daarvan
het hy nie geskryf nie
definitief nie timoteus en titus nie
hoe baie bybelboeke paulus geskryf het
vandag hoor ek amper helfte daarvan
het hy nie geskryf nie
definitief nie timoteus en titus nie
wat ons wys
l ron hubbard
was nie die eerste
om boeke
postuum te skryf nie
was nie die eerste
om boeke
postuum te skryf nie
maar ook leer
dat daar geleentheid was
om 'n ander boodskap
uit paul se pen
by die woord in te glip
as jy die mag
in beheer is
met die geskiedskrywer
in die sak
om 'n ander boodskap
uit paul se pen
by die woord in te glip
as jy die mag
in beheer is
met die geskiedskrywer
in die sak
maar hoe sal ek weet
ek was nie self daar
om dit te ontken nie
ek was nie self daar
om dit te ontken nie