Hoofstuk 20
konklusie
christendom is oorspronklik
'n sielkundige wapen
deur die romeine aangewend
wat skrywers soos
paulus en josephus beopdrag het
om 'n nuwe hemel op te dis
en te verpak as die woord van god
om 'n joodse opstand
stop te sit
'n sielkundige wapen
deur die romeine aangewend
wat skrywers soos
paulus en josephus beopdrag het
om 'n nuwe hemel op te dis
en te verpak as die woord van god
om 'n joodse opstand
stop te sit
#religionforpeace
maar wat dit geword het
is 'n nuwe tipe oorlog
wat oordeel
en verdeel
jy wat nie saamstem nie
vertel my waarheen is ek oppad
is 'n nuwe tipe oorlog
wat oordeel
en verdeel
jy wat nie saamstem nie
vertel my waarheen is ek oppad