Hoofstuk 21
romeine was
skeppers van die fopnuus
wat joodse godsdiens infiltreer het
om judea te paai
wat joodse godsdiens infiltreer het
om judea te paai
die bedoeling
met die verhaal geplant
was om jode pro rome te draai
nie om 'n nuwe geloof te stig nie
maar om die ou geloof
onder die gesag van die
romeinse ryk te bring
met die verhaal geplant
was om jode pro rome te draai
nie om 'n nuwe geloof te stig nie
maar om die ou geloof
onder die gesag van die
romeinse ryk te bring
maar die verhaal het die jode verdeel
en na die bar kokhba opstand
is uit die joodse godsdiens
christendom finaal ontlas
en na die bar kokhba opstand
is uit die joodse godsdiens
christendom finaal ontlas
die romeinse ryk was nie gereed
vir die monster wat hulle geskep het nie
en het gereeld die ryk christene vervolg
want hoe sou dit lyk vir die volk
as die regering toelaat
dat 'n sekte nie die heidense beelde
van vergoddelikte ou keisers aanbid nie
vir die monster wat hulle geskep het nie
en het gereeld die ryk christene vervolg
want hoe sou dit lyk vir die volk
as die regering toelaat
dat 'n sekte nie die heidense beelde
van vergoddelikte ou keisers aanbid nie
totdat konstantyn
op die vooraand
van die geveg
wat hom onbetwisbaar
as keiser sou troon
biddend pleit vir 'n oorwinning
aan sy vader se heidense songod
op die vooraand
van die geveg
wat hom onbetwisbaar
as keiser sou troon
biddend pleit vir 'n oorwinning
aan sy vader se heidense songod
sol invictus
gebore 25 desember
gebore 25 desember
'n kruis in die lug sou sien
of was dit bloot
toe hy ontwaak
hoe die lig geval het
op sy soldaat
wat oor hom waghou
wanneer hy slaap
maar hoe sal ons weet
want selfs eusebius
wat dit neergeskryf het
vertel dis moeilik te glo
maar die keiser het "gesweer"
hy en sy manne het dit gesien
en ek glo
as keiser sê jy't kruis gesien
dan sal jy sê jy't kruis gesien
toe hy ontwaak
hoe die lig geval het
op sy soldaat
wat oor hom waghou
wanneer hy slaap
maar hoe sal ons weet
want selfs eusebius
wat dit neergeskryf het
vertel dis moeilik te glo
maar die keiser het "gesweer"
hy en sy manne het dit gesien
en ek glo
as keiser sê jy't kruis gesien
dan sal jy sê jy't kruis gesien
met hierdie woorde daarby
"met hierdie teken oorwin" *
* my eie vertaling
van 'n vertaling
van 'n vertaling
daarna 'n visionêre droom
waarin christus verskyn
en konstantyn oortuig
om kruise
op die skilde
van sy soldate
aan te bring
waarin christus verskyn
en konstantyn oortuig
om kruise
op die skilde
van sy soldate
aan te bring
'n kantelpunt
waar bygeloof
en geloof ontmoet
en geloof ontmoet
nou vir die verlossing
van die spanning
van die spanning
keiser konstantyn
het die stryd gewen
het die stryd gewen
na 'n strategiese militêre fout
deur sy opponent
by die milviaanse brug
hoeveel anders
sou geloof vandag
gelyk het
as maxentius
veilig binne
die mure van rome
gebly het
deur sy opponent
by die milviaanse brug
hoeveel anders
sou geloof vandag
gelyk het
as maxentius
veilig binne
die mure van rome
gebly het
en die keiser was bly
en die kruis het gebly
somme gemaak
en pragmaties besluit
om aan te sluit
by wat die ryk sou sukkel om te stuit
en by nicea
kom
keiser konstantyn en kerke
(kk en k)
byeen om
'n godsdiens te formaliseer
tot so te sê die waarheid
en die kruis het gebly
somme gemaak
en pragmaties besluit
om aan te sluit
by wat die ryk sou sukkel om te stuit
en by nicea
kom
keiser konstantyn en kerke
(kk en k)
byeen om
'n godsdiens te formaliseer
tot so te sê die waarheid
want as jy hemel toe wil gaan
moet jy seker maak
oor die belofte daarvan
as keiser van die ryk
verdien jy sekerlik
die reg om te kies
uit die menigte christendomme
van die dag
die dogma wat jy meeste smaak
moet jy seker maak
oor die belofte daarvan
as keiser van die ryk
verdien jy sekerlik
die reg om te kies
uit die menigte christendomme
van die dag
die dogma wat jy meeste smaak
non-toevallig
die een wat die ewige lewe beloof
tot waarheid te verhef
die ander verban
bestempel as dwaalleer
ontwortel en vervolg
die ander verban
bestempel as dwaalleer
ontwortel en vervolg
so hoog het konstantyn
sy mag geag
dat hy god kon bind
in 'n aardse verdrag
om hom hemel toe te vat
op die pad wat hy
sy mag geag
dat hy god kon bind
in 'n aardse verdrag
om hom hemel toe te vat
op die pad wat hy
en die romeine
self gebou het
sommer net vir versekering
het hy homself laat doop *
het hy homself laat doop *
* 'n ritueel wat die christendom
van die volgelinge
van die heidense mithras geërf
of liewer
geapproprieër het
so ook die wyn en brood
van die volgelinge
van die heidense mithras geërf
of liewer
geapproprieër het
so ook die wyn en brood
net voor sy dood
'n daad van desperasie
omdat hy die fopnuus
wat hy self help skep het
begin glo het
omdat hy die fopnuus
wat hy self help skep het
begin glo het
wat wys
ego
is die bron
van hemel en hel
is die bron
van hemel en hel
wat ons bring by
die crux
van die verhaal
van die verhaal
wat jy weet is waar hoef jy nie te glo nie
dit is
soos
dit is
soos
dit is
wat jy glo
se waarheid
weet jy nie
dis wat jy
hoop is
soos
jy hoop
dit is
se waarheid
weet jy nie
dis wat jy
hoop is
soos
jy hoop
dit is