Hoofstuk 22
die bybel
'n biblioteek van boeke
met fassinerende verhale
wonderbaarlik vertel
vat dit vir wat dit is
afwykings en dwaalleer
ontskryf nie die bybel nie
dit ontspoor net die mens
met fassinerende verhale
wonderbaarlik vertel
vat dit vir wat dit is
afwykings en dwaalleer
ontskryf nie die bybel nie
dit ontspoor net die mens
dit wat in die boek is
leef saam met die boek
en dit wat in die kop is
vergaan saam met die kop
leef saam met die boek
en dit wat in die kop is
vergaan saam met die kop
wat ook al jy glo
die bybel bly 'n boek
deur mense geskryf
die bybel bly 'n boek
deur mense geskryf
dat dit god se woord is
is geen feit nie
dis bloot
die opinie
van gelowiges
is geen feit nie
dis bloot
die opinie
van gelowiges
elke keer as die mens dit ontvang
is dit uit die hand of mond
van net nog 'n ander mens
is dit uit die hand of mond
van net nog 'n ander mens
wie van ons het van moses
en sy gesprekke met god
direk van moses gehoor?
of van god?
en sy gesprekke met god
direk van moses gehoor?
of van god?
die aanhang van beloftes daarin
is menswensdenke
in die kop
is menswensdenke
in die kop
mense praat gereeld met god
soms sê mense god self
praat terug
sommige maak dit op
soms om mens te fop
al is dáái mens
soms daai mens
se eie kop
soms sê mense god self
praat terug
sommige maak dit op
soms om mens te fop
al is dáái mens
soms daai mens
se eie kop
'n interpretasie
wat emosionele betekenis oproep
met wankelrige voete
losweg
in 'n lukrake konneksie
langs die werklikheid
geprakseer en gekanoniseer
om die geloof te skep dat
wat emosionele betekenis oproep
met wankelrige voete
losweg
in 'n lukrake konneksie
langs die werklikheid
geprakseer en gekanoniseer
om die geloof te skep dat
verhale in die bybel
met toordery á la harry potter
'n kontrak
met die regte lewe is
om gemoedere te sus
die illusie van standvastigheid te bied
sodat almal wat glo
alreeds alle antwoorde het
dat die gedinkery kan stop
en ons die rugby kan geniet
met die bybel
met die regte lewe is
om gemoedere te sus
die illusie van standvastigheid te bied
sodat almal wat glo
alreeds alle antwoorde het
dat die gedinkery kan stop
en ons die rugby kan geniet
met die bybel
toegeslaan
op die rak
wat die berusting bied