Hoofstuk 34
die godroep oproep
wie roep god voor die voet op
vir die pad na sy loon
wie ken god so goed
wie kan god woord vir woord verwoord
vir die pad na sy loon
wie ken god so goed
wie kan god woord vir woord verwoord
praat god terug
of is god bloot die eggo
in die kop
of is god bloot die eggo
in die kop
uit die mond
van die prediker
woorde so soet
dat dit stadia vol pak
met betalende gaste
wat 'n tikkie wil
van die prediker
woorde so soet
dat dit stadia vol pak
met betalende gaste
wat 'n tikkie wil
nader my god by u
om god te hoor
in die prediker se stem
uit wie se pen
vloei die preek
met die nuwe nuus
van wat god vandag als sê
vloei die preek
met die nuwe nuus
van wat god vandag als sê
om te kan preek
moet jy glo
in jouself
oortuig lyk
oor wat jy gesels
al maak jy dit op
want wie anders was daar
om te weerlê
dat god al die goed vir jou sê
moet jy glo
in jouself
oortuig lyk
oor wat jy gesels
al maak jy dit op
want wie anders was daar
om te weerlê
dat god al die goed vir jou sê
wat kom eerste
die prediker
die god
of die sonde
het god sonde geskep
maar die predikers god
maar die predikers god
wees eerlik en vra jouself af
wie de hel gee werklik om
wat die mens op aarde doen
wie de hel gee werklik om
wat die mens op aarde doen
god
of die mensdom
of die mensdom
as jy eers jou antwoord het
volg die besef
sonde is heeltemal te lonend
om sommer so prys te gee
volg die besef
sonde is heeltemal te lonend
om sommer so prys te gee
vergifnis
teen 'n fooitjie
teen 'n fooitjie
vir die mens
om sonde te los
uit die skepping
van god
om sonde te los
uit die skepping
van god