Hoofstuk 40
wanneer goed goed is
optrede uit vrees vir tug is selfbehoud
egoïsties van aard
goeie dade gedaan
om die hel te vermy
val in die kategorie
van selfsugtigheid
egoïsties van aard
goeie dade gedaan
om die hel te vermy
val in die kategorie
van selfsugtigheid
om moreel goed te wees
moet goedheid geen loon verwag nie
moet goedheid geen loon verwag nie
toevallige wins
en meevallende geluk
is 'n bonus om te geniet
bypassende onverwagse geluk
word gereeld deur goedheid aangetrek
en meevallende geluk
is 'n bonus om te geniet
bypassende onverwagse geluk
word gereeld deur goedheid aangetrek
en dis goed
wie afgunstig is
op die welvaart van 'n mens
wat geluk versprei
kan gerus stop
en leer
uit die voorbeeld
wie weet
miskien spruit iets goeds vir jou
omdat jy iets goeds 'n ander gun
op die welvaart van 'n mens
wat geluk versprei
kan gerus stop
en leer
uit die voorbeeld
wie weet
miskien spruit iets goeds vir jou
omdat jy iets goeds 'n ander gun
maar goed
kan
sleg wees
kan
sleg wees
wanneer goed
slegs aangewend word
om beloning
na te jaag
wanneer goed
slegs gebeur omdat iemand kyk
word die kwaadaardige kortpad
te maklik gevat
deur die mees gesiene weldoener
as uit berekeninge blyk
hy kan daarmee wegkom
omdat almal wat saak maak
se oë elders is
dan is niksdoen beter
as goed doen
om gesien te word
slegs aangewend word
om beloning
na te jaag
wanneer goed
slegs gebeur omdat iemand kyk
word die kwaadaardige kortpad
te maklik gevat
deur die mees gesiene weldoener
as uit berekeninge blyk
hy kan daarmee wegkom
omdat almal wat saak maak
se oë elders is
dan is niksdoen beter
as goed doen
om gesien te word
die allerbeste egter
is wanneer goedheid
vir goedheidsonthalwe
gewoonte geword het
is wanneer goedheid
vir goedheidsonthalwe
gewoonte geword het
dit verg 'n groter besluit
om goed te wees
ongeag die geleentheid
dit is goedheid
for goodness' sake
om goed te wees
ongeag die geleentheid
dit is goedheid
for goodness' sake
uit vrees spruit
die immoraliteit
die immoraliteit
watter goed is beter
goeie dade uit vrees vir straf
of goed for goodness' sake of
vermy mens die vraagstuk
wees alles gelyk
wees alles gelyk
wees goed uit liefde
wees net goed
sonder om god
se aandag te soek
se aandag te soek
wees goed genoeg
om vir die kere wanneer
jy nie goed was nie
te vergoed
om vir die kere wanneer
jy nie goed was nie
te vergoed
wees goed vir jouself
kies liefde bo vrees
wanneer jy bid
wanneer jy bid
die dood bring verlossing
vir almal
vir almal
geloof of te not
dieselfde stilte
waarin ons was
voor ons tyd
waarin ons was
voor ons tyd