Hoofstuk 52
gebed vir vrede vir almal en hul gode
laat elke mens tot sy eie bestaan beperk
waar sy god se magte geld
laat mense
godetuis
onder mekaar besluit
oor mensesake
hier op aarde
amen
waar sy god se magte geld
laat mense
godetuis
onder mekaar besluit
oor mensesake
hier op aarde
amen