Hoofstuk 53
godpolitiek
wie se god is baas van alles
die wêreld is alreeds 'n krismiskoek
elke stad 'n jerusalem
die gode magteloos in koalisieregering
alle tipes loop orals rond
die wêreld is alreeds 'n krismiskoek
elke stad 'n jerusalem
die gode magteloos in koalisieregering
alle tipes loop orals rond
behalwe in sekere lande
daar is dit beter
om stil te bly
oor wat ons weet
sekere plekke
word deur 'n allamagtige god
alleen opgefok
of is dit god
se chauvinistiese surrogaatregering
met die olie
en die rykdom
en die wapens
wat spog
dat hy god
se mag laat geld
en die mens
in sy grens
sy vryheid inperk
daar is dit beter
om stil te bly
oor wat ons weet
sekere plekke
word deur 'n allamagtige god
alleen opgefok
of is dit god
se chauvinistiese surrogaatregering
met die olie
en die rykdom
en die wapens
wat spog
dat hy god
se mag laat geld
en die mens
in sy grens
sy vryheid inperk
wanneer laas het god gepraat
behalwe in 'n mens se kop
al kry god die laaste sê
bly dit mens wat bepaal
hoe word god se woord begryp
die mens se taak
om namens god te besluit
oor elke vrou se plek
om mans te besny
watter geslag jy mag vry
en ook sommer watter mediese hulp
jou dogter mag kry
behalwe in 'n mens se kop
al kry god die laaste sê
bly dit mens wat bepaal
hoe word god se woord begryp
die mens se taak
om namens god te besluit
oor elke vrou se plek
om mans te besny
watter geslag jy mag vry
en ook sommer watter mediese hulp
jou dogter mag kry
sonder god
is wat ons doen
ons besluit
los god hier uit
en ons wen
onafhanklikheid
is wat ons doen
ons besluit
los god hier uit
en ons wen
onafhanklikheid
elke god is in elk geval net 'n opinie
wat versuim om self
die teenwoordigheidsregister
in te vul
wat versuim om self
die teenwoordigheidsregister
in te vul