Hoofstuk 56
luister by die raadloos
god praat
amper nooit
oor homself nie
amper nooit
oor homself nie
as ons met god praat
praat ons
meestal oor ons
praat ons
meestal oor ons
in fact ons doen so te sê
al die praatwerk
al die praatwerk
god doen die stilte