Hoofstuk 58
bekeer my nie
kom jy alleen
en praat saam met my
en los jou heerser van alles
maar by die huis
waar hy veilig kan wandel
en wei
terwyl ons
ek en jy
op ons eie
onse eie
woorde inkry
en praat saam met my
en los jou heerser van alles
maar by die huis
waar hy veilig kan wandel
en wei
terwyl ons
ek en jy
op ons eie
onse eie
woorde inkry