Hoofstuk 60
cheat code
vind ego
die gedagte
die gedagte
lewe end in dood
onaanvaarbaar
en jy moet eenvoudig
hemel toe
en jy moet eenvoudig
hemel toe
vir altyd
bly my advies
presies dieselfde
presies dieselfde
hou jou kant skoon
met alles en almal
met alles en almal
laat elke god sien
jy's goed
nevermind
wie jy
aanbid
jy's goed
nevermind
wie jy
aanbid
imagine almal doen dit
dalk so sal ons vrede
op aarde vind
dalk so sal ons vrede
op aarde vind