Hoofstuk 62
die skepper
my vrou
se pa
was 'n dominee
en het haar gereeld
stilgemaak
as sy vra
oor god
wat alles gemaak het
se pa
was 'n dominee
en het haar gereeld
stilgemaak
as sy vra
oor god
wat alles gemaak het
wie het god geskape
as jy my vra
wat sy nie doen nie
want sy weet dis net 'n opinie
want sy weet dis net 'n opinie
antwoord ek
met geloof
met geloof
geloof het god geskep
of dis at least
wat ek glo
wat ek glo