Hoofstuk 67
vir soekende siele op reis
satan is 'n mite
met slegte pr
want waar is sy boek?
sy bybel?
sy kant van die storie
in die laai van die bedkas
in die tweesterhotel?
met slegte pr
want waar is sy boek?
sy bybel?
sy kant van die storie
in die laai van die bedkas
in die tweesterhotel?