Hoofstuk 71
god en die koei
wat as god
god van alles is
en sy liewe koeie
net so lief het
as sy mense
wat sy koeie eet
god van alles is
en sy liewe koeie
net so lief het
as sy mense
wat sy koeie eet
dis geskrifte geskryf in mens se ink
wat mense die reg toeken
om te oordeel
watter dier mag lewe
en watter slawe
vir die mensdom bly
wat mense die reg toeken
om te oordeel
watter dier mag lewe
en watter slawe
vir die mensdom bly
net ons het siele
het ons besluit
die res is daar
vir ons gebruik
vir ons om te besin
hoe die dier se vooruitsig lyk
het ons besluit
die res is daar
vir ons gebruik
vir ons om te besin
hoe die dier se vooruitsig lyk