Hoofstuk 76
die pers ballon
ek slaan my oë op
na die wolke in die blou lug
waar die ballon vandaan kom
en oor my kop verdwyn
wat is dit?
vra 'n voëltjie se fluit
dis die hartseer van 'n kind
oppad see toe
tot 'n dolfyn
se spyt
na die wolke in die blou lug
waar die ballon vandaan kom
en oor my kop verdwyn
wat is dit?
vra 'n voëltjie se fluit
dis die hartseer van 'n kind
oppad see toe
tot 'n dolfyn
se spyt