Die Speler · Krieket

Jou naam. Jou tuiste.

Die telbord vertel wat jy gedoen het. Hier vertel jy wie jy is — jou storie, jou video's, jou borge en 'n direkte lyn na die mense wat jou volg. Onder jou eie naam.

Vir die ondersteuners Safriket Al die SA-spanne — mans, vroue, oues en opkomend — in elke formaat. Plus jou foto's van die pawiljoen. Na Safriket →
🏏 Krieket 🏉 Rugby binnekort 🥅 Netbal binnekort 🏃 Atletiek binnekort

Krieket-spelers

Almal Vroue Mans 0 spelers
Die eerste profiele word nou opgestel. Is jy 'n speler, of praat jy namens 'n klub? Kontak ons.
Waarom Die Speler

Stats is die aas. Eienaarskap is die punt.

01

Jou eie blad

'n Profiel wat vir jóú naam rank — nie 'n reël in iemand anders se databasis nie. Jou storie, jou foto's, jou video's en podcasts op een plek.

02

Jou ondersteuners

Mense volg jou direk, met kennisgewings wanneer jy iets deel — geen algoritme tussenin nie. Borge sien presies wie jou volg.

03

Die hele loopbaan

Van skool- en klubkrieket tot franchise en aftrede: die lang stert van die sport kry uiteindelik 'n tuiste — en die storie loop saam met jou.

Vir klubs, akademies & skole
Gee elke speler sy eie blad — en gee jou klub sy eie app.

Teken die hele span op één slag in. Elke speler kry 'n profiel wat vir sy naam rank; die klub kry 'n eie app waar ondersteuners die span volg — sonder 'n app-winkel.