💚 Ondersteun Die Speler

Hou die telbord aan die gang.

Die Speler is 'n passieprojek: gratis, in Afrikaans, en sonder advertensies wat jou oor die internet volg. Bedieners, data en baie ure se werk kos egter iets. As die werf vir jou waarde het, help 'n klein bydrae ons om voort te gaan — en om nog meer spelers 'n tuiste te gee.

Veilige betaling via PayFast (kaart, Instant EFT, SnapScan en meer). 'n Maandelikse bydrae kan jy enige tyd kanselleer.

🏉🏏 Elke Springbok en Protea se syfers, telborde, wedstryde, tellingkaarte en ranglyste — gratis vir almal.
⭐ Tuistes vir spelers wat nêrens anders 'n eie stem het nie: klubspelers, skoolspelers, vroue en oud-spelers.
🤝 'n Besigheid? Kyk eerder na 'n borgskap — jou naam by 'n afdeling van Die Speler.