Die Speler · borgskappe

Borg Die Speler.

Die Speler is die Afrikaanse tuiste van Suid-Afrikaanse rugby en krieket: elke Springbok, Blitzbok en Protea, die telborde, die wedstryde, die ranglyste en die spelers se eie storie. Ons wil dit gratis en skoon hou — en dit is waar 'n borg inkom.

3 105besoeke die afgelope 30 dae
5 611blaaie gelees

Waar kan jy borg?

Oop
🏠

Tuisblad

Bo-aan die voorblad — die eerste ding wat almal sien.

Oop
📅

Wedstryde & tellingkaarte

"Wanneer speel ons?", die uitslae en die tellingkaarte op die voorblad, Bokland en die krieketblad.

Oop
🏉

Bokland

Die Springbokke, Blitzbokke en Springbok-vroue: telbord, rekords en wêreldranglys.

Oop
🏏

Krieket

Die Proteas en Proteas-vroue: spanne, ranglyste en die WTC-puntelys.

Oop
🎮

Speletjies

Kolf! en Raai die Protea — elke dag 'n nuwe uitdaging.

Oop
🎬

Video

Die spelers se beste snitte.

Oop
⭐

Spelerprofiele

Op elke speler se tuiste.

Hoe werk dit?

Wat ons nie doen nie

Gesels met ons

Vertel ons van jou besigheid en wat jy in gedagte het — 'n afdeling, 'n speler, 'n klub, of net 'n idee. Ons antwoord persoonlik.

Stuur vir ons 'n boodskap ↓