Taboek
Riku Lätti
evangelis vir vis
al glo jy nie in god nie
moet jy glo in godsdiens
dit moet lyk of jy bid
as jy gelowiges se geld
in jou beursie wil sit
amen
uit die bundel
Taboek
📖 Koop / lees die boek
Al die gedigte
🟢
f
🔗
‹ die godroep oproep
die onskuldige gelowige en die geloof van skuld ›
✓ Deel-skakel gekopieer