Taboek
Riku Lätti
occam's razor
wie of wat
behalwe ons
en god
stel belang
in ons
beskik god oor vrye wil
en is steeds meer behep met ons
as in die res van haar skepping
wat ons so verniel
is god
most likely
die verlenging van
die kollektiewe
selfbehebte ego van
ons
uit die bundel
Taboek
📖 Koop / lees die boek
Al die gedigte
🟢
f
🔗
‹ wie weet
'n kerk sonder god ›
✓ Deel-skakel gekopieer