Taboek
Riku Lätti
toksiese ateïsme
wanneer die ongeloof
in die bestaan van god
jou verhewe laat voel
omdat jy beter weet
en gelowiges minag
het jou ateïsme
ook maar op die ou end
'n giftige religie geword
uit die bundel
Taboek
📖 Koop / lees die boek
Al die gedigte
🟢
f
🔗
‹ heidenisme
om god te skep ›
✓ Deel-skakel gekopieer