Taboek
Riku Lätti
wedergebore god
voor ons bra jesus
was die pappa god die bra
maar bra onmenslik
'n haiku of twee
jaloers bloeddorstig
soos mense wys hulle is
god wel mensagtig
uit die bundel
Taboek
📖 Koop / lees die boek
Al die gedigte
🟢
f
🔗
‹ verskoon ons ons skuld - 'n gebed
the matrix ›
✓ Deel-skakel gekopieer