Raai die Protea

#51
van die dag
🏏 Kolf! →
Raai die geheime speler in 8 kanse. Tik 'n naam en kies uit die lys. Elke raaiskoot wys hoe naby jy is:
Groen = reg · Geel = naby (debuut binne 3 jaar, wedstryde binne 10, ander formate deels, ander soort bouler) · ⬆️ / ⬇️ = die antwoord is hoër / laer.
"Van die dag" is dieselfde vir almal en loop om middernag oor. Die daaglikse speler het minstens 20 internasionale wedstryde gespeel en was ná 1991 aktief; "Alle tye" sluit almal in, tot 1889.
Span
Rol
Formate
Debuut
Wed.
Herkoms
🤝 Borg speletjies op Die Speler →