Taboek
Riku Lätti
die selfsugtige ego
om nie tevrede te is
met die aanwas
van jou gewas nie
maar ook self
vir ewig en altyd
te moet wees
is die altemit egotrip
uit die bundel Taboek
🟢 f
✓ Deel-skakel gekopieer