Taboek
Riku Lätti
lig vanuit die kombuis
toe en nou
trek op mekaar
in die tyd van die anc
soos in die romeinse ryk
baklei 'n uitverkore volk
onder mekaar
oor god en goed
maar hou moed
soos koos kombuis
se gesing voorspel het
so teen middel volgende jaar
het ons almal ons shit together
uit die bundel
Taboek
📖 Koop / lees die boek
Al die gedigte
🟢
f
🔗
‹ die pers ballon
gedoem tot perfeksie ›
✓ Deel-skakel gekopieer