Taboek
Riku Lätti
vir soekende siele op reis
satan is 'n mite
met slegte pr
want waar is sy boek?
sy bybel?
sy kant van die storie
in die laai van die bedkas
in die tweesterhotel?
uit die bundel
Taboek
📖 Koop / lees die boek
Al die gedigte
🟢
f
🔗
‹ die duiwel
waar spook dit ›
✓ Deel-skakel gekopieer