Taboek
Riku Lätti
die duiwel
wie weet werklik
wat satan is
satan is alles
wat my in die versoeking lei
'n aaklige gedrog
altyd besig
hier in my
sodat ek
onmoontlik
alleen
aanspreeklik
vir al my sondes
hoef te wees
uit die bundel Taboek
🟢 f
✓ Deel-skakel gekopieer