Taboek
Riku Lätti
eenvoudig vir oulaas
natuur is alles
dis net ons
wat
na mens tuur
en god wil sien
want dis wat ego doen
uit die bundel
Taboek
📖 Koop / lees die boek
Al die gedigte
🟢
f
🔗
‹ gedoem tot perfeksie
geloof ›
✓ Deel-skakel gekopieer