Taboek
Riku Lätti
geloof
daar is mense wat staan vir wat hul sê
omdat hulle werklik daarin glo
dan is daar mense wat dinge glo
wat hulle nie kan verwoord nie
dan is daar mense wat niks glo nie
maar weet wat om te sê om geloofwaardig te klink
deur 'n populêre opinie te herhaal en te weerspieël
te ry op die rûe van ander se goedgelowigheid
want die geskiedenis het bewys
dat as jy die topaalmoes wil verdien
moet jy naby die kerk uithang
dan is daar ook geloof wat lei tot
uit die bundel Taboek
🟢 f
✓ Deel-skakel gekopieer