Taboek
Riku Lätti
my pa se groot vyf
waarheid
skoonheid
goedheid
liefde
en vrede
ek vat vyf
van my pa
uit die bundel
Taboek
📖 Koop / lees die boek
Al die gedigte
🟢
f
🔗
‹ vandag
terugflits ›
✓ Deel-skakel gekopieer